Durban trader makes inroads with Spaza Shop Support Fund
For Nkanyiso Eric 
For Nkanyiso Eric 
Die ICVPS is die regering se plan vir die bevordering van ʼn geïntegreerde voorkomende benadering om die hoofoorsake van misdaad en geweld aan te spreek. Dit erken dat veiligheid nie net die verantwoordelikheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens alleen is nie, maar neem ʼn oorkoepelende benadering wat die hele regering en hele samelewing behels.
Veerkragtigheid en
deursettingsvermoë het die voortou geneem by die 2026 KwaZulu-Natal-sportt
As jy ʼn erfenisprojek
het wat kan help om Suid-Afrika se diverse kulturele erfenis te bewaar, beskerm en bevorder, doen die nasionale erfenisraad van Suid-Afrika ʼn beroep op jou om teen 15 Mei 2026 aansoek te doen vir die 2026/27 erfenisbefondsing vir gemeenskapsgebaseerde projekte.
Seipati Mofokeng 
Andries Mgidi
was nog ʼn skoolseun toe die grasdakdekkergogga gebyt het. Hy het skoolvakansies saam met sy pa en die ouer mans in sy gemeenskap gewerk en genoeg verdien om sy eie skoolklere te koop.
Toe plunderaars
Elaine Muthusamy se fabriek in Durban tydens die onluste in
Vonnie Baloyi
se reis na skoon tegnologie-innovasie het nie in ʼn laboratorium of lesingsaal begin nie, maar met ʼn droom.