Die geïntegreerde misdaad- en geweldvoorkomingstrategie (ICVPS)
1. Wat is die ICVPS?
Die ICVPS is die regering se plan vir die bevordering van ʼn geïntegreerde voorkomende benadering om die hoofoorsake van misdaad en geweld aan te spreek. Dit erken dat veiligheid nie net die verantwoordelikheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens alleen is nie, maar neem ʼn oorkoepelende benadering wat die hele regering en hele samelewing behels.
deursettingsvermoë het die voortou geneem by die 2026 KwaZulu-Natal-sportt
het wat kan help om Suid-Afrika se diverse kulturele erfenis te bewaar, beskerm en bevorder, doen die nasionale erfenisraad van Suid-Afrika ʼn beroep op jou om teen 15 Mei 2026 aansoek te doen vir die 2026/27 erfenisbefondsing vir gemeenskapsgebaseerde projekte.

was nog ʼn skoolseun toe die grasdakdekkergogga gebyt het. Hy het skoolvakansies saam met sy pa en die ouer mans in sy gemeenskap gewerk en genoeg verdien om sy eie skoolklere te koop.
Elaine Muthusamy se fabriek in Durban tydens die onluste in
se reis na skoon tegnologie-innovasie het nie in ʼn laboratorium of lesingsaal begin nie, maar met ʼn droom.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het ʼn nasionale bewusmakingsveldtog en opvoedkundige gids van stapel gestuur om ouers te help om die regte van interseks-kinders te beskerm.